Terugvoer
 

 

Kliek hier om "Acrobat Reader" af te laai !
Kliek hier om JAVA te kry.

 


 

Die besigheidsure vir die Voortrekkerdepot is as volg:

 

Maandae tot Vrydae:   Oop vanaf 09:00 tot 14:00

 

Saterdae:            

As gevolg van te min belangstelling is die Voortrekkerdepot nie meer op Saterdae oop nie.  Persone wat van buite Pretoria Saterdae wil kom koop, moet met die Voortrekkerdepot skakel en 'n reëling daarvoor maak.


Neem asb ook kennis dat die Voortrekkerdepot op 12 November
sluit vir alle aankope in 2010. 
Geen aankope sal daarna vir die jaar toegelaat word nie. 

 

 
 

Vrae of probleme in verband met hierdie Webblad moet gestuur word aan webmeester@voortrekkers.org.za
Kopiereg:  Die Voortrekkers.    

Alle regte voorbehou.