Terugvoer

Verwelkomingspakket

 Tuisblad


Die beginners-/verwelkomingspakket wat by die Voortrekkerdepot beskikbaar is vir nuwe volwassenes bestaan uit die volgende:

Spansaamhandleiding

Aansoek om lidmaatskapvorms vir jeug- en volwasse lede - L1 en L2

Spanplan

Dit is Die Voortrekkers

Pryslys

Gedragskode

Welkom by Die Voortrekkers - Wenke vir die beginner offisier

Voortrekkerkommando aan die werk

Bekendstellingspamflette

-  jeuglede

volwassenes

CD Verkennerlewe

CD Penkoppe en Drawwertjieboeke

 

 

Vrae of probleme in verband met hierdie Webblad moet gestuur word aan  webmeester@voortrekkers.org.za
Kopiereg:  Die Voortrekkers.  Alle regte voorbehou.