|
R E G L E M E N T E

Die Reglemente is
nou soos deur Hoofbestuur aangevul of gewysig met vergadering gehou April 2008.
Alle ander Reglement formulerings word hiermee herroep en net hierdie weergawes
van Die Voortrekkers sal as die geldende weergawe aanvaar word. Daar sal nog
enkele wysigings aangebring word in die Reglemente na aanleiding van besluite
van Hoofbestuur. Indien daar enige kommentaar is stuur dit asb aan HS
Lukas de Kock by
lukas@lantic.net
|