Die Voortrekkers se Poslys Privaatheid Verklaring

Privaatheid Verklaring

Dankie dat u ons Webblad besoek en ook dat u ons Privaatheids Verklaring deurlees. Die verklaring is om aan u te verduidelik hoe ons informasie hanteer wat tydens u besoek aan ons webblad bymekaar gemaak word. Privaatheids Beleid vir Intekenaars: Die volgende beleid geld vir intekenaars van ons dienste: Om aan te teken op ons dienste moet u ons van sekere persoonlike inligting verskaf om ons in staat te stel om die dienste te kan lewer. Die inligting wat u verskaf sal in ons databasis opgeneem word. As jy as ‘n intekenaar registreer, sal ons NIE u persoonlike besonderhede aan enige persoon of instansie beskikbaar stel nie, tensy ons wettiglik daartoe verplig word. Sekuriteit, Indringing, en Opsporing: Vir Web sekuriteits redes en om seker te maak dat hierdie webblad vir almal beskikbaar bly, Implimenteer ons network moniterings sagteware om ongemagtigde toegangs pogings, en pogings om inhoud te verander of te beskadig op te spoor en te identifiseer.

As jy 'n poslys rekening wil skep, verander of uitvee, kliek hier.



Terug na Die Voortrekkers se TuisBlad  Terug na Die Voortrekkers se TuisBlad  Terug na Die Voortrekkers se TuisBlad


Vrae of probleme in verband met hierdie Webblad moet gestuur word aan posmeester@voortrekkers.org.za
Kopiereg © 1999 - 2005 Die Voortrekkers. Alle regte voorbehou.