Terug Webtoegang  
 


Terug na hoofblad

 

 
NetVatKoers 2010!
As 'n deel van die Nasionale Kommunikasie en Bemarkingsdag

Kom gerus weer volgende jaar terug vir nog 'n avontuurlike ervaring!!

Kom kyk later hier wie het gewen!!

 

NetVatKoers is die dag waarop ons verskeie aspekte van die Internet en tegnologië daar rondom gebruik as kommunikasie middel om met mekaar te kommunikeer, kompeteer en te eksperimenteer. In die proses leer ons meer van inligtingsbronne wat beskikbaar is op die Internet, ons maak nuwe maats, gesels met ou vriende en ruil E-pos adresse uit. Sommer 'n hele klomp pret.

Die volgende afdelings gaan die jaar plaasgevind:

  • NetSAFarie    -   Hierdie is soos 'n nagmars maar dit gebeur op die internet. Net soos in 'n nagmars moet jy plekke soek en na ander plekke toe gaan om leidrade bymekaar te maak en antwoorde te soek. Jy het kans om deel te neem tot aan die einde van die komende skoolvakansie. As jy wil deelneem moet jy net hieronder jou inskrywing voltooi.

Kliek HIER om te sien wie het al almal ingeskryf

 

Stuur gerus enige voorstelle aan die webmeester.