Kliek hier om "Acrobat Reader" af te laai !
Kliek hier om JAVA te kry.

 

   

Die NetSafarie is glad nie so moeilik nie. Ons gaan deur middel van vrae wat die deelnemers moet voltooi allerhande interessante webblaaie op die internet besoek. Julle moet dan die antwoorde op die spesifieke webblaaie gaan soek. In die proses sal julle dus op leesstof afkom wat julle weer baie handig kan gebruik.

 

Julle kan nou net hier op Netspokie kliek om die Netsafarie te begin. Daar is 20 vrae wat voltooi moet word. Elke vraag wat beantwoord word sal die antwoord deurstuur na 'n databasis wat dan ge-evalueer sal word om te sien wie die meeste korrekte antwoorde het. Die resultate sal op hierdie blad verskyn.

Kliek op my om die Netsafarie te begin !

 

Gaan kyk op die lys van mense wat reeds ingeskryf het. Leer jou NetVatKoers nommer (NVK) ken want jy gaan hom nodig kry. (Die nommers word deurentyd opdateer.)

 

Kliek HIER as jy nog wil inskryf

 
 
   

Vrae of probleme in verband met hierdie Webblad moet gestuur word aan webmeester@voortrekkers.org.za
Kopiereg © 1999 - 2007 Die Voortrekkers. Alle regte voorbehou.