Terugvoer

Pamflette

 Ledeblad


Hier is nou die handigste reeks pamflette wat jy nog teëgekom het.  Ons sal graag hierdie reeks nog heelwat wil sien uitbrei.  

Indien enige spanoffisier of  Voortrekkerkommando van ‘n oulike aanbieding bewus is sal dit waardeer word as dit in dieselfe formaat  as die ander en per e-pos of rekenaardisket aan die Vaste Komitee Volwasse-Sake beskikbaar gestel word vir goedkeuring en verspreiding - Lukas@lantic.net

So Maak Mens Pamflette

Nr

Jaar

Beskrywing

SMM-0001

1999

Inhoudsopgawe van SMM pamflette  

SMM-0002

1999

Skattejag in winkels - speletjie  

SMM-0003

1999

Evalueringsmetode – spaghetti-a-la-vories  

SMM-0004

1999

Aanbieding - algemene kennis, vlae, wapen en organisasie  

SMM-0005

1999

Fiksheidskenteken : Gr 3 & 4 - program  

SMM-0006

2000

Kodes en Bybelstudie  

SMM-0007

1999

Sake van die dag vaslegging – vrae aan die publiek  

SMM-0008

1999

Leierskapstyle vir verkenners – prakties in span  

SMM-0009

2000

Bou jou eie kompas  

SMM-0010

2000

Praktiese kaartwerk in die huis  

SMM-0011

2000

Praktiese evaluering  

SMM-0012

2001

Voortrekkerkodes – praktiese vaslegging  

 


Terug na publikasies

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Vrae of probleme in verband met hierdie Webblad moet gestuur word aan  webmeester@voortrekkers.org.za
Kopiereg:  Die Voortrekkers.  Alle regte voorbehou.