|
Toekomsplan 2013
Strategiese plan vir 2009-2013 - Verkorte weergawe
Januarie 2012
“DIE VISIE VAN
Die Voortrekkers
VIR 2013 IS…
"Om die voorkeur aktiwiteit
buite skoolverband vir ABC jongmense te wees."
Strategiese doelwitte
1.
Om 'n tevrede ledekorps te ontwikkel
en te behou.
2.
Om goeie
volwasse
leiers te trek, te ontwikkel en te
behou.
3.
Om te beweeg na 'n gedeelde
oortuiging van wat begronding is en om alle aktiwiteite daarmee
te belyn.
4.
Om ons finansiële posisie te versterk
deur diversifisering.
5. Om in alle aspekte doeltreffend en effektief te
wees, gemeet teen węreldklas standaarde.
|