Behalwe vir die rooi blik, is daar nog steeds van die res in die reeks beskikbaar. Leë blikke kan aangekoop word @ R25 per blik. Dit kan nog steeds vir bemarkingsdoeleindes gebruik word en dit kan dan gevul word met lekker, sjokelade, koekies,biltong, ens. Blikke kan aangekoop word by of bestel word vanaf die Voortrekkerdepot. Telnr: 012 329-0198 / 99; faksnr: 012 329-0200 of e.pos: vtdepot@iafrica.com
Silwer Vroue-vmonument Groen Paul Kruger Geel Groottrek Roetekaart Bruin Setlaarshuisies Blou Voortrekker-monument Goud Anglo Boere-oorlog Rooi Jan van Riebeeck
|
||||