Terugvoer

Grondwet

 Ledeblad

 

April 2011

 

Hierdie publikasie bevat al die veranderings wat tot op bogenoemde datum

in die teks van die Gondwet van Die Voortrekkers aangebring is

en verteenwoordig die huidig geldende teks. 

 

Die Hoofbestuur het deurlopend die veranderings aan die inhoud van die Grondwet, soos deur die onderskeie kongresse besluit,

nagegaan en aangesuiwer.

 

‘n Enkele woord is in April 2011 deur Hoofbestuur in die formulering van die Wese bygevoeg. Hoofbestuur promulgeer hierdie weergawe van die

Grondwet vir implimentering in Die Voortrekkers.

 

 

 

Vrae of probleme in verband met hierdie Webblad moet gestuur word aan  webmeester@voortrekkers.org.za
Kopiereg:  Die Voortrekkers.  Alle regte voorbehou.