|
|
![]() |
|
|
'n Eposlys is 'n lys van E-pos adresse. Ons gebruik poslyste soos nuusbriewe. Jy kan besluit aan watter nuusbriewe jy wil behoort en dan self jou naam byvoeg of afhaal. As daar dan E-pos vir 'n lys uitgestuur word en jou naam is op die lys, dan sal jy die E-pos ontvang. Omdat lyste soos hierdie so maklik misbruik kan word het ons net 'n paar mense wat kan E-pos aan hierdie lyste uitstuur. Huidiglik is hulle as volg:
Om nou jou inligting op een of meer van hierdie lyste uit te stuur moet jy dit vir een van die persone hierbo stuur wat dit dan op die korrekte lys sal uitstuur.
|
|||||||||||||||||||||||
|
|
||||||||||||||||||||||||
|
Vrae of probleme in verband met hierdie Webblad moet gestuur
word aan webmeester@voortrekkers.org.za |