|
|
![]() |
|
|
'n Aanstuur adres is 'n E-pos adres wat outomaties alle E-pos wat na die adres toe gestuur word, aanstuur na 'n ander E-pos adres of 'n paar adresse. bv. alle E-pos wat gestuur word aan hoofkantoor@voortrekkers.org.za word outomaties aangestuur na hkvoort@iafrica.com wat Sinta by die hoofkantoor se E-pos adres is. 'n POP3 adres is 'n E-pos adres wat jy bv. op jou "Outlook" opstel met 'n gebruikersnaam en wagwoord en dan gebruik om jou E-pos mee af te laai en te stuur.
|
|||||
|
|
||||||
|
Vrae of probleme in verband met hierdie Webblad moet gestuur
word aan webmeester@voortrekkers.org.za |