|
|
|
|
By Die Voortrekkers het ons ons eie E-pos bediener. Ons kan dus vir julle E-pos adresse beskikbaar stel. Kommando adresse, Kamp adresse selfs persoonlike adresse. bv. doornkraal@voortrekkers.org.za of seejol@voortrekkers.org.za of pstrauss@voortrekkers.org.za . Hierdie adresse kan volledige POP3 adresse of aanstuur adresse wees. Verder beskik ons ook oor 'n E-poslys bediener waarmee ons poslyste opstel en gebruik soos bv. transvaal@voortrekkers.org.za. Om meer inligting te kry of van die dienste gebruik te maak, kies 'n skakel hieronder:
|
||
|
|
|||
|
Vrae of probleme in verband met hierdie Webblad moet gestuur
word aan webmeester@voortrekkers.org.za |