|
Maak Melisa nou deel van jou musikale belewenis.
Melisa se vars interpretasie van nuwe en
bestaande musiek gaan jou voete onder jou uitslaan.
Bespreek nou vir Melisa om by jou Kommando te kom
optree. Sien
www.melisamusiek.co.za vir meer inligting.
Herdefinieer nou jou verhoog! Skakel vir Paul by
0766014333 om Melisa te bespreek - voor dit te
laat is en haar dagboek reeds vol is.
|