| TUIS | VISITORS | WEBWERF VIR LEDE | VIND JOU NAASTE VOORTREKKERS |

Staatmakers

Die jong volwasse lede van Die Voortrekkers, tussen die ouderdom van 18 en 35, staan bekend as die Staatmakers. Deur die loop van hierdie 17 jaar, word in die loopbaanplan gefokus op:

 

Selfaktualisering

 

Staatmakers skep die platvorm / ondersteuningsbasis waar jong volwassenes hulself kan aktualiseer gegee die waardebasis van Die Voortrekkers.

As Staatmaker kry die jong volwassene toegang tot opleiding, ervaring en interaksie met ander organisasies en netwerke wat deure vir jou kan oopmaak, as jy bereid is om die geleentheid aan te gryp.