Terug

 

Voortrekkerskrif

 

 Tuisblad

 

Indien die woorde

Die Voortrekkers

in Voortrekkerliteratuur gebruik word moet dit op die voorblad van die literatuur en in opskrifte in

die "Clarendon" skrif  geskryf word.

Wanneer die woorde in teksverband gebruik word, word dit in normale font geskryf. 

Vrae of probleme in verband met hierdie Webblad moet gestuur word aan  webmeester@voortrekkers.org.za
Kopiereg:  Die Voortrekkers.  Alle regte voorbehou.