Terugvoer

Verkorte Gedragskode...

 Ledeblad

 

Vir 'n Volwasse lid van Die Voortrekkers

Wees ‘n ABC-offisier wat weet waaroor Voortrekkers gaan

Leef jou Christenskap uit

Wees ‘n rolmodel vir die jeuglid

Respekteer almal om jou en wees daar vir hulle

Tree onberispelik op.

Weerhou jou van kerkistiese en partypolitieke uitsprake

Pas dissipline opbouend toe

Woon gereeld volwasse opleiding by.

Wees ‘n ambassedeur vir die Voortrekkers.

Wees altyd voorbereid, onpartydig en positief

Wees kreatief

Wees betroubaar en entoesiasties

 

 

Vrae of probleme in verband met hierdie Webblad moet gestuur word aan  webmeester@voortrekkers.org.za
Kopiereg:  Die Voortrekkers.  Alle regte voorbehou.