|
![]() |
![]() |
|
|
Offisiersbelofte
Ek beloof dat ek sal strewe om te volhard in diens
aan die drie-enige God, my volk, my land
en my medemens.
Ek vereenselwig my met en onderskryf die grondslag,
die wese en die doelstellings van Die Voortrekkers
en onderneem om dit aan die jeug oor te dra.
|
||
|
|
|
||
|
Vrae of probleme in verband met hierdie Webblad moet gestuur
word aan
webmeester@voortrekkers.org.za |