Terugvoer  
 

TuisBlad
Terug
Hoofleiers 1931-2006
Jaarprogram 2007
Nasionale Komitees
Gebiede & Kommandos
Kletsnes
Kontaklys
E-pos Adresse / Lyste
Kultuur Almanak
Toekennings
Voortrekkerlied

 

Kliek hier om "Acrobat Reader" af te laai !
Kliek hier om JAVA te kry.

 

   

Ons kletsnes is op en werkend. Daar is verskeie kanale beskikbaar waarin julle kan gesels. Jy kan selfs jou eie kanaal gaan skep.
Daar is heelwat maniere waarop jy kan kom saam gesels. Ons stel hier twee beskikbaar:

 

  •  Die eerste manier is om vir jouself die volgende Klets program af te laai en op jou rekenaar te installeer. Hierdie program werk veral goed as jy 'n inbel lyn gebruik en nie agter 'n "Firewall"sit nie.

 

Stel die program op met die volgende parameters:

 

  • Server Name -  irc.boabab.co.za

  • Port                - 6667

 

Volgende moet jy by een van die kanale aansluit:

 

  • #Algemeen       (Dis die kanaal waar die meeste mense sal wees)

  • #PD's                 (Penkoppe en Drawwertjies)

  • #Verkenners      (Verkwnners)

  • #Staatmakers    (Staatmakers)

  • #Volwasse         (Offisiere)

 

Jy kan of die kanaal "Add" by die lys van kanale of jy kan die kies blokkie kanselleer en dan intik:

/join #Algemeen

  • Die tweede manier is om die program hieronder te gebruik. Dis maklik en hy werk net so goed.

 

Ongelukkig is hierdie fasiliteit net in Engels beskikbaar. Gelukkig het dit ons nog nooit afgeskrik nie.

 

  1. Kies vir jou 'n Bynaam en vul dit dan in by "Nick Name

  2. Langs "Channel" kliek op die afpyltjie en kies die kanaal waarin jy graag wil gesels. 

  3. Sit nou jou Naam en Van in by "Real Name". 

  4. Kliek nou net op "Connect Now!" en dan kan jy saam gesels.

Kliek HIER vir meer inligting oor IRC en hoe om dit te gebruik.

 
 
   

Vrae of probleme in verband met hierdie Webblad moet gestuur word aan webmeester@voortrekkers.org.za
Kopiereg © 1999 - 2007 Die Voortrekkers. Alle regte voorbehou.