Die Bond van Voortrekkers is besig om te herorganiseer. Steve Rossouw neem nou die leiding en Cicero Rautenbach is die meeloper. In Hou Koers nr 3 van 2009 is ‘n los kennisgewing geplaas wat die Bond bemark. Die hoofdoel van die Bond word beskryf om bande met Die Voortrekkers en mekaar te vestig en om ‘n talentlys saam te stel wat beskikbaar gestel sal word om kommando’s te ondersteun. Thea de Villiers sal die skakeling met NK Volwasse sake wees.
Kontakbesonderhede:
Steve Rossouw E-pos: stevebeyra@telkomsa.net - Telnr (h): 012 333-1156 - Selnr: 084 581 4898 Cicero Rautenbach E-Pos: cicero@absamail.co.za - Telnr (h): 012 804-0911 Selnr: 082 743 2830 Thea de Villiers E-pos: Dvilljd@unisa.ac.za - Telnr (h): 012 330-3431 - Selnr: 082-410-0569
Kliek hier vir vorm om in te vul
|
||||