|
TOEKOMSBLIK 2020
“DIE VISIE VAN
Die Voortrekkers
VIR 2020 IS…
Om die meerderheid van die Afrikanerjeug te
mobiliseer om as oortuigde Christen, Afrikaner en
landsburger suksesvol te wees.”
Doelwitte:
1.
dat die meerderheid Suid-Afrikaners en Namibiërs
teen 2009 weet dat Die Voortrekkers bestaan en wat
ons bied;
2.
dat die beweging teen 2009 in staat is om aan die
behoeftes van die Afrikanerjeug binne die raamwerk
van die ABC te voorsien.
3.
dat ons teen 2009 oor genoeg fasiliteerders en
hulpbronne beskik om hierdie diens te kan lewer;
4.
dat ons in ons organisasie en strukture teen 2009
professioneel en effektief sal wees.
|